Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 16:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “En dít moet vir julle ’n insetting tot onbepaalde tyd wees:+ In die sewende maand, op die tiende van die maand,+ moet julle julle siel kasty,+ en julle mag geen werk doen nie,+ nie die boorling of die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon nie.

  • 1 Konings 8:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En al die manne van Israel het by koning Salomo op die fees+ bymekaargekom in die maanmaand Eʹtanim, dit is die sewende maand.+

  • Nehemia 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe het hulle in die wet wat Jehovah deur middel van Moses+ beveel het, geskrywe gevind dat die kinders van Israel gedurende die fees in die sewende maand+ in hutte moet woon,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel