Numeri 10:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En Aäron se seuns, die priesters, moet op die trompette blaas,+ en die gebruik daarvan moet vir julle ’n insetting tot onbepaalde tyd in julle geslagte wees. 1 Kronieke 16:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en Benaʹja en Jahaʹsiël, die priesters, voortdurend met die trompette+ voor die ark van die verbond van die ware God. 2 Kronieke 29:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En die Leviete het met die instrumente+ van Dawid bly staan, en ook die priesters met die trompette.+
8 En Aäron se seuns, die priesters, moet op die trompette blaas,+ en die gebruik daarvan moet vir julle ’n insetting tot onbepaalde tyd in julle geslagte wees.
6 en Benaʹja en Jahaʹsiël, die priesters, voortdurend met die trompette+ voor die ark van die verbond van die ware God.
26 En die Leviete het met die instrumente+ van Dawid bly staan, en ook die priesters met die trompette.+