-
2 Kronieke 23:13Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
13 Toe het sy gesien, en kyk, die koning het by sy pilaar+ by die ingang gestaan, en die vorste+ en die trompetblasers+ by die koning, en die hele volk van die land was bly+ en het op die trompette geblaas,+ en die sangers+ met die instrumente vir sang en dié wat die teken gegee het om lof te bring. Onmiddellik het Ataʹlia haar klere geskeur en gesê: “’n Sameswering! ’n Sameswering!”+
-