Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 6:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Wat sy broer Asaf+ betref, wat aan sy regterhand diens gedoen het, Asaf was die seun van Beregʹja,+ die seun van Siʹmea,

  • 1 Kronieke 25:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Verder het Dawid en die hoofde+ van die diensgroepe+ party van die seuns van Asaf, Heman+ en Jeduʹtun+ vir die diens afgesonder, dié wat met die harpe,+ met die snaarinstrumente+ en met die simbale+ geprofeteer het. En uit hulle getal het die beamptes vir hulle diens gekom.

  • 2 Kronieke 35:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die sangers,+ die seuns van Asaf,+ was op hulle pos volgens die gebod van Dawid+ en van Asaf+ en van Heman+ en van Jeduʹtun,+ die siener+ van die koning; en die poortwagters+ was by die verskillende poorte.+ Hulle het nie nodig gehad om van hulle diens af weg te gaan nie, want hulle broers, die Leviete, het dit vir hulle berei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel