Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Hulle het wel Jehovah gevrees,+ maar hulle het hulle eie gode aanbid,+ volgens die godsdiens van die nasies waaruit hulle hulle in ballingskap weggevoer het.+

  • 2 Konings 17:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Tot vandag toe handel hulle volgens hulle vroeëre godsdienste.+ Niemand het Jehovah gevrees nie+ en niemand het gehandel volgens sy insettinge en sy regterlike beslissings+ en die wet+ en die gebod+ wat Jehovah die kinders van Jakob,+ aan wie hy die naam Israel gegee het,+ beveel het nie,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel