Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 4:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Toe is die werk gestaak aan die huis van God, wat in Jerusalem was; en dit het bly lê tot die tweede regeringsjaar van Dariʹus,+ die koning van Persië.

  • Esra 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die oog+ van hulle God was op+ die ouer manne van die Jode, en hulle het hulle nie verhinder nie totdat die berig na Dariʹus kon gaan en daar dan ’n amptelike dokument hieroor teruggestuur kon word.

  • Esra 6:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het koning Dariʹus ’n bevel uitgevaardig, en hulle het ondersoek ingestel in die argiefgebou+ van die skatte wat daar in Babilon gebêre word.

  • Daniël 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En nou sal ek jou vertel wat die waarheid is:+

      “Kyk! Daar sal nog drie konings vir Persië opstaan,+ en die vierde+ sal groter rykdom as al die ander vergaar.+ En sodra hy in sy rykdom sterk geword het, sal hy alles teen die koninkryk van Griekeland in beweging bring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel