Nehemia 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 Die woorde van Nehemiʹa,+ die seun van Hagalʹja: En in die maand Kislef,+ in die twintigste+ jaar, was ek in die kasteel Susan.+ Ester 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 in dié dae toe koning Ahasʹveros op sy koninklike troon gesit het,+ wat in die kasteel+ Susan+ was, Daniël 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En ek het in die visioen begin sien; en terwyl ek gekyk het, was ek in die kasteel Susan,+ wat in die regsgebied Elam+ is; en ek het in die visioen gesien, en ek was by die waterloop Ulai.+
1 Die woorde van Nehemiʹa,+ die seun van Hagalʹja: En in die maand Kislef,+ in die twintigste+ jaar, was ek in die kasteel Susan.+
2 in dié dae toe koning Ahasʹveros op sy koninklike troon gesit het,+ wat in die kasteel+ Susan+ was,
2 En ek het in die visioen begin sien; en terwyl ek gekyk het, was ek in die kasteel Susan,+ wat in die regsgebied Elam+ is; en ek het in die visioen gesien, en ek was by die waterloop Ulai.+