Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 4:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het die hoofregeringsamptenaar Rehum+ en die skrywer Simsai en die res van hulle ampsgenote, die regters en die ondergoewerneurs aan die oorkant van die Rivier,+ die sekretarisse,+ die volk van Ereg,+ die Babiloniërs,+ die inwoners van Susa,+ dit wil sê die Elamiete,+

  • Nehemia 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 Die woorde van Nehemiʹa,+ die seun van Hagalʹja: En in die maand Kislef,+ in die twintigste+ jaar, was ek in die kasteel Susan.+

  • Daniël 8:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En ek het in die visioen begin sien; en terwyl ek gekyk het, was ek in die kasteel Susan,+ wat in die regsgebied Elam+ is; en ek het in die visioen gesien, en ek was by die waterloop Ulai.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel