Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ook die goue en silwerhouers+ van die huis van God wat Nebukadneʹsar uit die tempel, wat in Jerusalem was, geneem en na die tempel van Babilon gebring het,+ dit het koning+ Kores uit die tempel van Babilon geneem, en dit is gegee aan Sesʹbassar,+ die naam van die een wat hy as goewerneur+ aangestel het.

  • Esra 5:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe dié Sesʹbassar gekom het, het hy die fondamente gelê van die huis van God,+ wat in Jerusalem is; en van toe af tot nou toe word dit herbou, maar dit is nog nie voltooi nie.’+

  • Haggai 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 In die tweede jaar van koning Dariʹus,+ in die sesde maand, op die eerste dag van die maand, het die woord van Jehovah deur middel van die profeet Haggai gekom+ tot Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,+ die goewerneur van Juda,+ en tot Josua,+ die seun van Joʹsadak,+ die hoëpriester, en gesê:

  • Haggai 2:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Sê vir Serubbaʹbel, die goewerneur van Juda:+ ‘Ek skud die hemel en die aarde.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel