18 En al die voorwerpe,+ groot+ en klein, van die huis van die ware God en die skatte+ van die huis van Jehovah en die skatte van die koning+ en van sy vorste, alles het hy na Babilon gebring.
19 En die hoof van die lyfwag het die komme+ en die vuurbakke en die bakke+ en die kanne en die lampstaanders+ en die bekers en die bakke wat van egte goud was,+ en dié wat van egte silwer was,+ geneem.+