Sagaria 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 In die agtste maand, in die tweede jaar van Dariʹus,+ het die woord van Jehovah gekom tot Sagariʹa,+ die seun van Beregʹja, die seun van Iddo,+ die profeet, en gesê:
1 In die agtste maand, in die tweede jaar van Dariʹus,+ het die woord van Jehovah gekom tot Sagariʹa,+ die seun van Beregʹja, die seun van Iddo,+ die profeet, en gesê: