Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 4:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Toe is die werk gestaak aan die huis van God, wat in Jerusalem was; en dit het bly lê tot die tweede regeringsjaar van Dariʹus,+ die koning van Persië.

  • Haggai 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 In die tweede jaar van koning Dariʹus,+ in die sesde maand, op die eerste dag van die maand, het die woord van Jehovah deur middel van die profeet Haggai gekom+ tot Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,+ die goewerneur van Juda,+ en tot Josua,+ die seun van Joʹsadak,+ die hoëpriester, en gesê:

  • Haggai 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Op die vier-en-twintigste dag van die negende maand, in die tweede jaar van Dariʹus, het die woord van Jehovah tot die profeet Haggai gekom+ en gesê:

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel