15 So het hy Joʹjagin+ in ballingskap weggevoer na Babilon;+ en die koning se moeder+ en die koning se vrouens en sy hofbeamptes+ en die vernaamste manne van die land het hy as ballinge uit Jerusalem na Babilon weggevoer.
20 Daarbenewens het hy dié wat van die swaard oorgebly het, gevange na Babilon weggevoer,+ en hulle het vir hom en sy seuns knegte geword+ totdat die koningshuis van Persië+ begin regeer het;