Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En by die jaarwisseling+ het koning Nebukadneʹsar gestuur+ en hom saam met begeerlike voorwerpe van die huis van Jehovah+ na Babilon gebring.+ Verder het hy Sedekiʹa,+ sy vader se broer, koning oor Juda en Jerusalem gemaak.+

  • Ester 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 wat uit Jerusalem in ballingskap weggevoer is+ saam met die ballinge wat in ballingskap weggevoer is saam met Jegonʹja,+ die koning van Juda, wat Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, in ballingskap weggevoer het.

  • Jeremia 22:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En ek sal jou gee in die hand van dié wat jou siel soek+ en in die hand van dié vir wie jy bang is en in die hand van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, en in die hand van die Galdeërs.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel