6 Hier is ’n afskrif+ van die brief wat Tatʹtenai,+ die goewerneur anderkant die Rivier,+ en Seʹtar-Boʹsenai+ en sy ampsgenote,+ die ondergoewerneurs wat anderkant die Rivier was, aan koning Dariʹus gestuur het;
13 Toe het Tatʹtenai, die goewerneur anderkant die Rivier,+ Seʹtar-Boʹsenai+ en hulle ampsgenote stiptelik gehandel net soos koning Dariʹus laat weet het.