Genesis 40:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Binne drie dae sal Farao jou kop van jou af ophef en jou beslis aan ’n paal hang;+ en die voëls sal beslis jou vlees van jou afeet.”+ Deuteronomium 21:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “En as daar in ’n man ’n sonde is wat die doodsvonnis verdien en hy doodgemaak is+ en jy hom aan ’n paal gehang het,+
19 Binne drie dae sal Farao jou kop van jou af ophef en jou beslis aan ’n paal hang;+ en die voëls sal beslis jou vlees van jou afeet.”+
22 “En as daar in ’n man ’n sonde is wat die doodsvonnis verdien en hy doodgemaak is+ en jy hom aan ’n paal gehang het,+