Esra 7:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Mag Jehovah, die God van ons voorvaders,+ geloof word, wat so iets in die hart+ van die koning gegee het, om die huis van Jehovah, wat in Jerusalem is, te versier!+ Spreuke 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wanneer Jehovah behae skep in die weë van ’n man,+ laat hy selfs sy vyande in vrede met hom verkeer.+ Spreuke 21:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 ’n Koning se hart is soos waterstrome in die hand van Jehovah.+ Hy lei dit oral waar dit hom behaag.+
27 Mag Jehovah, die God van ons voorvaders,+ geloof word, wat so iets in die hart+ van die koning gegee het, om die huis van Jehovah, wat in Jerusalem is, te versier!+
7 Wanneer Jehovah behae skep in die weë van ’n man,+ laat hy selfs sy vyande in vrede met hom verkeer.+
21 ’n Koning se hart is soos waterstrome in die hand van Jehovah.+ Hy lei dit oral waar dit hom behaag.+