6 het die genoemde Esra opgetrek uit Babilon; en hy was ’n vaardige kopiïs+ van die wet van Moses,+ wat Jehovah, die God van Israel, gegee het, sodat die koning hom, volgens die hand van Jehovah sy God oor hom, sy hele versoek toegestaan het.+
2 Daarop het die priester+ Esra op die eerste dag van die sewende maand+ die wet gebring voor die gemeente+ van manne sowel as vroue en almal wat genoeg begrip gehad het om te luister.+
26 Hulle was in die dae van Joʹjakim,+ die seun van Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak,+ en in die dae van die goewerneur Nehemiʹa+ en die priester Esra,+ die kopiïs.+