Psalm 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 BESING Jehovah, wat in Sion woon,+ met melodieë;Verkondig onder die volke sy dade.+ Psalm 76:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En sy plek van beskutting is in Salem+En sy woonplek in Sion.+ Psalm 135:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Mag Jehovah geloof word uit Sion,+Hy wat in Jerusalem woon.+LOOF Jah!+