Esra 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wat almal rondom hulle betref, hulle het hulle hande versterk+ met silwervoorwerpe, met goud, met goed en met mak diere en met keurige dinge, benewens alles wat vrywillig gegee is.+
6 Wat almal rondom hulle betref, hulle het hulle hande versterk+ met silwervoorwerpe, met goud, met goed en met mak diere en met keurige dinge, benewens alles wat vrywillig gegee is.+