18 En ek het hulle van die hand+ van my God vertel, hoe dit goed was oor my,+ en ook van die koning se woorde+ wat hy vir my gesê het. Hierop het hulle gesê: “Laat ons opstaan, en ons sal bou.” Toe het hulle hulle hande versterk vir die goeie werk.+
10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie rondkyk nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk.+ Ek sal jou werklik help.+ Ek sal jou werklik stewig vashou met my regterhand+ van regverdigheid.’+