Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Die koning se sekretarisse+ is toe in die eerste maand geroep, op die dertiende dag daarvan, en daar is geskryf+ volgens alles wat Haman beveel het aan die koning se satrape en die goewerneurs wat oor die verskillende regsgebiede was,+ en die vorste van die verskillende volke, van elke regsgebied, in sy eie skryfstyl+ en aan elke volk in sy eie taal; in die naam+ van koning Ahasʹveros is dit geskryf, en dit is verseël met die koning se seëlring.+

  • Ester 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hy het in die naam van koning+ Ahasʹveros geskryf en dit met die koning se seëlring+ verseël+ en geskrewe dokumente gestuur deur die hand van die boodskappers te perd,+ wat op posperde gery het wat in die koninklike diens gebruik is, hingsvulle van vinnige merries,

  • Daniël 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Mag u dan nou, o koning, die insetting bevestig en die geskrif onderteken,+ sodat dit nie verander word nie, volgens die wet van die Mede en die Perse,+ wat nie nietig verklaar word nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel