8 En deur my is ’n bevel+ uitgevaardig oor wat julle met betrekking tot hierdie ouer manne van die Jode moet doen, om daardie huis van God te herbou; en uit die koninklike belastingskatkis+ anderkant die Rivier moet die koste stiptelik en sonder onderbreking+ aan hierdie manne vergoed word.+