1 Kronieke 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En die eerste inwoners wat in hulle besitting in hulle stede was, was die Israeliete,+ die priesters,+ die Leviete+ en die Neʹtinim.+ Esra 2:58 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 58 Al die Neʹtinim+ en die kinders van die knegte van Salomo was driehonderd-twee-en-negentig.+
2 En die eerste inwoners wat in hulle besitting in hulle stede was, was die Israeliete,+ die priesters,+ die Leviete+ en die Neʹtinim.+