Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 9:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe het Josua hulle op dié dag houtkappers en waterdraers gemaak+ vir die vergadering+ en vir Jehovah se altaar, tot vandag toe, op die plek wat hy sou uitkies.+

  • Esra 2:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Die Neʹtinim:+ Die kinders van Siha, die kinders van Hasuʹfa, die kinders van Tabʹbaot,+

  • Esra 8:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En uit die Neʹtinim, wat Dawid en die vorste vir die diens van die Leviete gegee het, tweehonderd-en-twintig Neʹtinim, wat almal by name aangewys is.

  • Nehemia 3:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En die Neʹtinim+ het in Ofel+ gewoon; hulle het herstelwerk gedoen tot regoor die Waterpoort+ aan die oostekant en die toring wat uitsteek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel