Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want ons is knegte;+ en in ons knegskap het ons God ons nie verlaat nie,+ maar hy bewys liefderyke goedhartigheid teenoor ons voor die konings van Persië,+ om ons ’n oplewing te gee om die huis van ons God op te rig+ en sy verwoeste plekke+ te herstel en ons ’n klipmuur+ in Juda en in Jerusalem te gee.

  • Nehemia 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ag, Jehovah, laat u oor asseblief ag gee op die gebed van u kneg en op die gebed+ van u knegte wat behae daarin skep om u naam te vrees;+ en laat u kneg vandag asseblief tog sukses behaal,+ en maak hom ’n voorwerp van medelye voor hierdie man.”+

      En ek was die koning se skinker.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel