1 Konings 8:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 en u moet u volk vergewe+ wat teen u gesondig het+ en al hulle oortredings+ waarmee hulle teen u oortree het;+ en u moet hulle voorwerpe van medelye+ maak voor dié wat hulle gevange geneem het en hulle moet medelye met hulle hê Psalm 106:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 En dan het hy hulle voorwerpe van medelye laat wordVoor almal wat hulle gevange hou.+ Spreuke 21:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 ’n Koning se hart is soos waterstrome in die hand van Jehovah.+ Hy lei dit oral waar dit hom behaag.+
50 en u moet u volk vergewe+ wat teen u gesondig het+ en al hulle oortredings+ waarmee hulle teen u oortree het;+ en u moet hulle voorwerpe van medelye+ maak voor dié wat hulle gevange geneem het en hulle moet medelye met hulle hê
21 ’n Koning se hart is soos waterstrome in die hand van Jehovah.+ Hy lei dit oral waar dit hom behaag.+