26 En hy moet sy broers in die tent van samekoms dien in die nakoming van die verpligting, maar hy mag geen diens verrig nie. So moet jy met die Leviete doen ten opsigte van hulle verpligtinge.”+
6 En ek, kyk! ek het julle broers, die Leviete, onder die kinders van Israel uit geneem+ as ’n geskenk vir julle,+ as gegewenes aan Jehovah om die diens van die tent van samekoms te verrig.+
32 En hulle het gesorg vir die bewaking+ van die tent van samekoms en die bewaking van die heiligdom+ en die bewaking van die seuns van Aäron, hulle broers, vir die diens van die huis van Jehovah.+