Daniël 10:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hy het vir my gesê: “Moenie bang wees nie,+ o Daniël, want van die eerste dag af dat jy jou hart gegee het om te verstaan+ en jou voor jou God te verneder,+ is jou woorde gehoor, en ek het weens jou woorde gekom.+ Jakobus 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Verneder julle in die oë van Jehovah,+ en hy sal julle verhef.+
12 En hy het vir my gesê: “Moenie bang wees nie,+ o Daniël, want van die eerste dag af dat jy jou hart gegee het om te verstaan+ en jou voor jou God te verneder,+ is jou woorde gehoor, en ek het weens jou woorde gekom.+