Spreuke 15:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in die gebed van die regskapenes skep hy behae.+ Spreuke 15:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Jehovah is ver van die goddeloses af,+ maar die gebed van die regverdiges hoor hy.+ Daniël 9:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 By die begin van jou dringende versoeke het ’n woord uitgegaan, en ek het gekom om berig te bring, want jy is ’n besonder geliefde man.+ Gee dan ag+ op die saak en verstaan wat jy sien.
8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in die gebed van die regskapenes skep hy behae.+
23 By die begin van jou dringende versoeke het ’n woord uitgegaan, en ek het gekom om berig te bring, want jy is ’n besonder geliefde man.+ Gee dan ag+ op die saak en verstaan wat jy sien.