5 “‘Dan moet die jong bul voor Jehovah geslag word; en die seuns van Aäron, die priesters,+ moet die bloed aanbied en die bloed rondom op die altaar sprinkel,+ wat by die ingang van die tent van samekoms is.
17 daarom moet jy stiptelik met hierdie geld bulle,+ ramme,+ lammers+ en die graanoffers+ en drankoffers+ wat daarby behoort, koop en dit aanbied op die altaar van die huis van julle God,+ wat in Jerusalem is.+