Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “Maar sal God waarlik op die aarde woon?+ Kyk! Die hemel,+ ja, die hemel der hemele,+ kan u nie bevat nie;+ hoeveel minder dan hierdie huis+ wat ek gebou het!

  • 1 Konings 8:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 mag u luister vanuit die hemel, u vaste woonplek,+ en u moet doen volgens alles waaroor die uitlander u aanroep;+ sodat al die volke van die aarde u naam kan leer ken,+ om u te vrees net soos u volk Israel, en sodat hulle kan weet dat u naam uitgeroep is oor hierdie huis wat ek gebou het.+

  • Psalm 96:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Want al die gode van die volke is waardelose gode;+

      Maar wat Jehovah betref, hy het die hemele gemaak.+

  • Jesaja 37:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “O Jehovah van die leërs, die God van Israel,+ wat op die gerubs sit, u alleen is die ware God van al die koninkryke van die aarde.+ U het die hemel en die aarde gemaak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel