16 Dan sal jy van hulle dogters vir jou seuns moet neem,+ en hulle dogters sal sekerlik onsedelike gemeenskap met hulle gode hê en maak dat jou seuns onsedelike gemeenskap met hulle gode het.+
3 “Geen Ammoniet of Moabiet mag in die gemeente van Jehovah kom nie.+ Selfs tot die tiende geslag mag niemand van hulle tot onbepaalde tyd in die gemeente van Jehovah kom nie,