Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 25:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En die vroue het die volk na die offerandes van hulle gode kom uitnooi,+ en die volk het begin eet en hulle voor hulle gode neergebuig.+

  • Deuteronomium 7:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want hy sal jou seun daarvan afkeer om my te volg, en hulle sal beslis ander gode dien;+ en Jehovah se toorn sal inderdaad teen julle ontvlam, en hy sal jou beslis gou verdelg.+

  • 1 Konings 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 uit die nasies waarvan Jehovah vir die kinders van Israel gesê het: “Julle mag nie onder hulle ingaan nie,+ en hulle mag nie onder julle inkom nie; waarlik, hulle sal julle hart laat afwyk om hulle gode te volg.”+ Salomo het hulle aangekleef+ om hulle lief te hê.

  • Nehemia 13:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Was dit nie weens hulle dat Salomo, die koning van Israel, gesondig het nie?+ En onder die baie nasies was daar geen koning soos hy nie;+ en hy was geliefd by sy God,+ sodat God hom as koning oor die hele Israel aangestel het. Selfs hom het die uitlandse vrouens laat sondig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel