Nehemia 3:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Ná hom het Hananʹja, die seun van Selemʹja, en Hanun, die sesde seun van Salaf, nog ’n afgemete stuk herstel. Ná hom het Mesulʹlam,+ die seun van Beregʹja, herstelwerk regoor sy eie saal+ gedoen. Nehemia 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want baie in Juda was met ’n eed aan hom verbonde, omdat hy ’n skoonseun was van Seganʹja, die seun van Arag;+ en sy seun Joʹhanan het die dogter van Mesulʹlam,+ die seun van Beregʹja, geneem.
30 Ná hom het Hananʹja, die seun van Selemʹja, en Hanun, die sesde seun van Salaf, nog ’n afgemete stuk herstel. Ná hom het Mesulʹlam,+ die seun van Beregʹja, herstelwerk regoor sy eie saal+ gedoen.
18 Want baie in Juda was met ’n eed aan hom verbonde, omdat hy ’n skoonseun was van Seganʹja, die seun van Arag;+ en sy seun Joʹhanan het die dogter van Mesulʹlam,+ die seun van Beregʹja, geneem.