Josua 18:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 en Mispe+ en Kefiʹra+ en Moza, 2 Kronieke 16:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Wat koning Asa betref, hy het die hele Juda geneem,+ en hulle het die klippe van Rama+ en die balke daarvan, waarmee Baäsa gebou het,+ weggedra, en hy het daarmee Geba+ en Mispa+ begin bou. Jeremia 40:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En Jeremia het by Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam, in Mispa+ gekom en by hom gaan woon onder die volk wat in die land oorgebly het.
6 Wat koning Asa betref, hy het die hele Juda geneem,+ en hulle het die klippe van Rama+ en die balke daarvan, waarmee Baäsa gebou het,+ weggedra, en hy het daarmee Geba+ en Mispa+ begin bou.
6 En Jeremia het by Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam, in Mispa+ gekom en by hom gaan woon onder die volk wat in die land oorgebly het.