Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 18:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 en Keʹfar-Ammoʹni en Ofni en Geba;+ twaalf stede en hulle nedersettings.

  • 1 Kronieke 6:60
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 60 en uit die stam Benjamin: Geba+ met sy weivelde en Aleʹmet+ met sy weivelde en Aʹnatot+ met sy weivelde. Hulle stede was altesaam dertien+ stede onder hulle families.

  • Jesaja 10:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Hulle het deur die drif getrek, Geba+ is ’n plek waar hulle die nag deurbring, Rama+ het gebewe, Giʹbea+ van Saul het gevlug.

  • Sagaria 14:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Die hele land sal verander word soos die Aʹraba,+ van Geba+ af tot by Rimmon,+ suid van Jerusalem; en hy sal oprys en op sy plek bewoon word,+ van die Benjaminspoort+ af tot by die plek van die Eerste Poort, tot by die Hoekpoort, en van die Hanaʹneltoring+ af tot by die parskuipe van die koning.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel