Nehemia 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En ek het verder gegaan na die Fonteinpoort+ en na die Koning se Dam, en daar was geen plek waarlangs die mak dier onder my verder kon gaan nie. Nehemia 12:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 En by die Fonteinpoort+ en reg voor hulle uit het hulle bo die Trap+ van die Stad van Dawid+ opgeklim waar die muur opgaan bo die Huis van Dawid en tot by die Waterpoort+ aan die oostekant.
14 En ek het verder gegaan na die Fonteinpoort+ en na die Koning se Dam, en daar was geen plek waarlangs die mak dier onder my verder kon gaan nie.
37 En by die Fonteinpoort+ en reg voor hulle uit het hulle bo die Trap+ van die Stad van Dawid+ opgeklim waar die muur opgaan bo die Huis van Dawid en tot by die Waterpoort+ aan die oostekant.