Nehemia 3:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En die Neʹtinim+ het in Ofel+ gewoon; hulle het herstelwerk gedoen tot regoor die Waterpoort+ aan die oostekant en die toring wat uitsteek. Nehemia 8:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En die hele volk het soos een man bymekaargekom+ op die openbare plein+ wat voor die Waterpoort+ was. Toe het hulle vir Esra,+ die kopiïs, gesê om die boek+ van die wet van Moses,+ wat Jehovah Israel beveel het,+ te bring.
26 En die Neʹtinim+ het in Ofel+ gewoon; hulle het herstelwerk gedoen tot regoor die Waterpoort+ aan die oostekant en die toring wat uitsteek.
8 En die hele volk het soos een man bymekaargekom+ op die openbare plein+ wat voor die Waterpoort+ was. Toe het hulle vir Esra,+ die kopiïs, gesê om die boek+ van die wet van Moses,+ wat Jehovah Israel beveel het,+ te bring.