7 En Jeʹsua en Bani en Serebʹja,+ Jamin, Akkub, Sabʹbetai, Hodiʹa, Maäseʹja, Keliʹta, Asarʹja, Joʹsabad,+ Hanan, Pelaʹja,+ ja, die Leviete, het die wet aan die volk verduidelik,+ terwyl die volk bly staan het.+
5 En die Leviete Jeʹsua en Kadʹmiël, Bani, Hasabneʹja, Serebʹja, Hodiʹa, Sebanʹja en Petagʹja het gesê: “Staan op, loof+ Jehovah julle God van onbepaalde tyd tot onbepaalde tyd.+ En laat hulle u glorieryke naam loof,+ wat bo alle seën en lof verhewe is.