1 Samuel 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Nee,+ my seuns, want die berig wat ek hoor, wat die volk van Jehovah laat rondgaan, is nie goed nie.+ Jesaja 58:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Is dit nie dat jy jou brood moet uitdeel aan die een wat honger is+ en dat jy die geteisterde, daklose mense in jou huis moet inbring nie?+ Dat jy, as jy iemand sien wat naak is, hom moet bedek+ en jou vir jou eie vlees+ nie moet verberg nie?
24 Nee,+ my seuns, want die berig wat ek hoor, wat die volk van Jehovah laat rondgaan, is nie goed nie.+
7 Is dit nie dat jy jou brood moet uitdeel aan die een wat honger is+ en dat jy die geteisterde, daklose mense in jou huis moet inbring nie?+ Dat jy, as jy iemand sien wat naak is, hom moet bedek+ en jou vir jou eie vlees+ nie moet verberg nie?