1 Kronieke 9:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En dit was die sangers,+ die hoofde van die vaderhuise van die Leviete in die eetkamers,+ dié wat van diens+ vrygestel is; want bedags en snags was dit hulle verantwoordelikheid om die werk te doen.+ Esra 2:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Die sangers: Die kinders van Asaf:+ honderd-agt-en-twintig.
33 En dit was die sangers,+ die hoofde van die vaderhuise van die Leviete in die eetkamers,+ dié wat van diens+ vrygestel is; want bedags en snags was dit hulle verantwoordelikheid om die werk te doen.+