Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 6:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Wat sy broer Asaf+ betref, wat aan sy regterhand diens gedoen het, Asaf was die seun van Beregʹja,+ die seun van Siʹmea,

  • 1 Kronieke 15:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het die Leviete Heman,+ die seun van Joël, opgestel, en van sy broers Asaf,+ die seun van Beregʹja; en van die seuns van Meraʹri, hulle broers, Etan,+ die seun van Kusaʹja;

  • 1 Kronieke 25:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Verder het Dawid en die hoofde+ van die diensgroepe+ party van die seuns van Asaf, Heman+ en Jeduʹtun+ vir die diens afgesonder, dié wat met die harpe,+ met die snaarinstrumente+ en met die simbale+ geprofeteer het. En uit hulle getal het die beamptes vir hulle diens gekom.

  • Nehemia 7:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Die sangers:+ Die kinders van Asaf:+ honderd-agt-en-veertig.

  • Nehemia 11:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 en Mattanʹja,+ die seun van Miga, die seun van Sabdi, die seun van Asaf,+ die leier van die lofsang,+ het die lofprysing by die gebed behartig,+ en Bakbukʹja was die tweede onder sy broers, en Abda, die seun van Samʹmua, die seun van Galal,+ die seun van Jeduʹtun.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel