Eksodus 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Hierdie maand sal vir julle die begin van die maande wees. Dit sal vir julle die eerste van die maande van die jaar wees.+ Ester 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 In die eerste maand,+ dit is die maand Nisan, in die twaalfde jaar+ van koning Ahasʹveros, het iemand die Pur,+ dit is die Lot,+ voor Haman gewerp, van dag tot dag en van maand tot maand, tot die twaalfde, dit is die maand Adar.+
2 “Hierdie maand sal vir julle die begin van die maande wees. Dit sal vir julle die eerste van die maande van die jaar wees.+
7 In die eerste maand,+ dit is die maand Nisan, in die twaalfde jaar+ van koning Ahasʹveros, het iemand die Pur,+ dit is die Lot,+ voor Haman gewerp, van dag tot dag en van maand tot maand, tot die twaalfde, dit is die maand Adar.+