Ester 9:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Daarom het die plattelandse Jode, wat die stede in die buitedistrikte bewoon het, die veertiende dag van die maand Adar+ ’n dag van blydskap+ en feesmaal en ’n goeie dag+ gemaak waarop hulle porsies aan mekaar gestuur het.+
19 Daarom het die plattelandse Jode, wat die stede in die buitedistrikte bewoon het, die veertiende dag van die maand Adar+ ’n dag van blydskap+ en feesmaal en ’n goeie dag+ gemaak waarop hulle porsies aan mekaar gestuur het.+