10 En hy het verder vir hulle gesê: “Gaan, eet die vettighede en drink die soetighede, en stuur porsies+ aan die een vir wie niks berei is nie; want hierdie dag is heilig vir ons Here, en moenie bedroef voel nie, want die vreugde van Jehovah is julle vesting.”