Eksodus 17:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Kyk! Ek staan daar voor jou op die rots in Horeb. En jy moet op die rots slaan, en water sal daaruit kom, en die volk moet dit drink.”+ Toe het Moses dit gedoen voor die oë van die ouer manne van Israel. Psalm 78:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Kyk! Hy het ’n rots geslaan+Sodat waters gevloei het en strome in vloed was.+“Kan hy ook brood gee,+Of kan hy voedsel vir sy volk berei?”+
6 Kyk! Ek staan daar voor jou op die rots in Horeb. En jy moet op die rots slaan, en water sal daaruit kom, en die volk moet dit drink.”+ Toe het Moses dit gedoen voor die oë van die ouer manne van Israel.
20 Kyk! Hy het ’n rots geslaan+Sodat waters gevloei het en strome in vloed was.+“Kan hy ook brood gee,+Of kan hy voedsel vir sy volk berei?”+