12 laat dit aan die koning bekend word dat die Jode wat van u af hier na ons toe opgetrek het, na Jerusalem gekom het. Hulle is besig om die opstandige en slegte stad te bou, en hulle voltooi die mure+ en herstel die fondamente.
7 Laat die werk aan daardie huis van God ongestoord voortgaan.+ Die goewerneur van die Jode en die ouer manne van die Jode sal daardie huis van God op sy plek herbou.