14 Nog iets: Van die dag af dat hy my aangestel het om hulle goewerneur+ te word in die land van Juda, van die twintigste+ jaar af tot die twee-en-dertigste+ jaar van koning Artasasʹta,+ twaalf jaar lank, het ek en my broers nie die brood geëet wat die goewerneur toekom nie.+
6 En gedurende al hierdie tyd was ek nie in Jerusalem nie, want in die twee-en-dertigste+ jaar van Artasasʹta,+ die koning van Babilon, het ek by die koning gekom, en ’n ruk later het ek verlof van die koning gevra.+