7En ná hierdie dinge, onder die regering van Artasasʹta,+ die koning van Persië, het Esra,+ die seun van Seraʹja,+ die seun van Asarʹja, die seun van Hilkiʹa,+
2En in die maand Nisan,+ in die twintigste+ jaar van koning Artasasʹta,+ was daar wyn voor hom, en ek het soos gewoonlik die wyn geneem en dit vir die koning gegee.+ Maar ek was nooit tevore voor hom droefgeestig nie.+